Storacles of Prophecy

Die Millennium Man

'n Antieke profesie voorspel die opkoms en val van nasies...

Terug na Jerusalem

Geheime sleutels om simbole in profesie te verstaan.

Die Koning Kom

Satan se koninkryk van sonde sal binnekort eindig.

Die Rebelse Prins

Die mees tragiese rebellie van alle tye.

Die Beste Offer

'n Pa se pynlike besluit om sy geliefde seun te offer.

Die Wet van die Koning

Die keuse tussen God en die wet van die mens.

Bakstene sonder Strooi

'n Bose Farao onderdruk en belas God se volk.

Die Glorieryke Koninkryk

Israel op sy beste kan nie vergelyk met God se koninkryk nie.

Die Heks van Endor

'n Ou monarg soek desperaat na raad vanaf die dooies...

Stede van As

"Vlug vir jou lewe! Moenie terugkyk nie."

‘n Rivier van Lewe

Ses keer het hy onder die water ingegaan en niks het verander nie...

Rus die land

Eendag sal hierdie moeë, ou planeet 'n 1,000-jaar lank rus...